{"product_id":"die-verdwyning-van-meneer-malan","title":"Die verdwyning van Meneer Malan","description":"\u003cp\u003eGeskik vir 9-14 jariges.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntmoet vir Alexie Mol. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar pa is 'n uitvinder en haar ma is 'n kunstenaar, wat beteken dat dinge in hulle huis maar meestal 'n bietjie … weird raak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAlexie is baie trots daarop dat sy gekies is as die redaktrise van die skoolkoerant, want dit is haar droom om eendag 'n beroemde joernalis te word. Wanneer sy werk aan 'n storie oor die nuwe onderwyser, Meneer Malan, verdwyn hy skielik spoorloos! Alexie besluit om rond te snuffel...\u003c\/p\u003e","brand":"None","offers":[{"title":"Kobo eBook","offer_id":46664175681746,"sku":"28949d74-8803-38e0-8c43-9d4ad32f2fd5","price":4.22,"currency_code":"CAD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0655\/8980\/5233\/files\/image_b3eb6e5f-b51b-4143-96de-b2b7f3fb9809.jpg?v=1763075583","url":"https:\/\/iandigo.com\/products\/die-verdwyning-van-meneer-malan","provider":"Indigo","version":"1.0","type":"link"}